Ripple Ash-Zero Arise

die spook

Senior Member
Hallou almal

Het hierdie twee oukies (Ripple Ash-Zero Arise) aangeskaf vir knorhaan, elf en leerie.

Ek het met die boonste een wat lyk soos n krewel/garnaal aan die oorkant van die Kleinbrakrivier gehengel vir knorhaan, maar net n paar leeries het in hom belang gestel.

Ek wil graag hoor of julle die Ripple Ash kunsaas probeer het en enige sukses daarmee behaal het.

Groete,

Spook
 

Attachments

  • tmp-cam-1136566843.jpg
    tmp-cam-1136566843.jpg
    15.2 KB · Views: 125
Top