Thanks Jacques!
My ma het altyd met my geraas as ek met my kos speel,toe begin ek maar met my kunsaas speel! HAHAHA!
Daar is werklik GEEN PERKE as dit kom by aas "presentation" nie!
Ek het al selfs Rapalas agterstevoor gehaak en die hoeke omgeruil om te sien wat sal gebeur.....
Hier is 'n gemodifiseerde Spinnerbait van Frikkie/Problades wat ek "field test".
Die arm is "gebreek" en beweeg 180 grade....die skirt het ek self ontwerp en gemaak en die klein silver blade aangeheg.
Groete
Herman