Fishnewbie hoe het die water gelyk. is daar nog baie gras op die water gewees.Al wat ek kan se, is ek is bly ek het nie 5uur gery soos beplan nie, dit was bietjie koud gewees vanoggend...

loodkop op roepstok werk beter as pumpkin seed...volgens die experts...ek sal maar altwee probeer![]()