rietvlei rig

ricky23

New member
This is a dumb question but does it matter if you put your floatie on the top hook and have the dough bait at the bottom hook and which way is better and why or doesnt it matter?
 

Enigma

Moderator
It all depends on the way the fish feed but generally it wouldn't matter which hook you put which bait on.

The 2 hooks are in any case within 30cm of one another and at 100m the angle of the line off the bottom wouldn't make one hook higher in the water than the other.

It is however easier to determine which type of bait the fish is taking if you make a routine of ie

1. Floatie on top hook Dough on Bottom hook or
2. Floatie Dough top hook, floatie bottom hook
3. Dough top hook and worm with backing bottom hook

You'll be able to soon pick up which bait is favoured by just checking which hook the fish is caught on.

90% of the time, if you for example switch the dough from bottom to top hook the fish will then take the top hook indicating they are eating the dough and a bait on the ground.
 

Waldok

Senior Member
Ek dink n roetine is goed as n mens begin hengel. Ek byvoorbeeld begin altyd met n floatie onder en swd bo. Dis nou al standaard, en so onthou ek op wat die vis byt.
 

AMG1

Senior Member
Stem 100% saam. Ek doen dit net anders om . Sit alyd my deeg onder en my floatie bo. Hang maar net af van hengelaar tot hengelaar.
 

ASG

New member
As julle nou sien die vis vat altyd b.v.b die SWD hoek. Slaan julle ouens oor na n enkel hoek met SWD of hou julle aan met SWD op twee hoeke?
 

Vleipadda

Senior Member
Dit klink my julle gebruik nie juis baie mielies nie ,
ek gebruik 90% van die tyd slegs mielies weinig dat ek n degie gebruik . ek neem aan die vis verkies die degie daar by julle
 

AMG1

Senior Member
Ek gebruik nie baie mielies nie. Sal slegs oor gaan na mielies as floaties en deeg nie werk nie.
 

ASG

New member
Ek gebruik nog mielies. Die Vaalrivier hou nog van hulle en veral van bloutrein pitte.

Sal weer volgende keer as ek gaan hengel n stok met mielies gooi vir die groter karpe.:wfish
 

Bassolic

New member
Kan enigeen van julle vir my se watse degie of backing is "swd" Waar kan jy dit koop of wie maak dit. Ek is nogal vrek nieskierig. Asseblief.:whisp
 

PI

Senior Member
swd is made by adding water to cake flour. You can add a little sugar for sweetness. Combine the ingredients untill it forms a bol almost like vetkoek dough.

Hope it helps

PI
 

Marrio

New member
Bassolic,

SWD = Soet Wit Deeg.Jy maak jou gewone deegie met suiker of vervang die water met Sprite.

Die eerste keer wat ek gehoor het van swd het ek van winkel tot winkel gery en gesoek......lol.
 

Naruto

Sealiner
Carp World maak n semolina degie in verskeie geure. Dit kos so R12 en dit hou baie lank. Ek self vang baie vis met die strawberry en garlic geure.
 
Top