Rietvlei Dam

Hi guys

I live quite close to rietvlei so I thought I might start fishing it more often. I have been there quite a while back in my papgooi days but I am in need of some basic info.
Which areas are the best to fish?
WHich depths?
Particles or boilies?
I read that bait boats arent allowed at the dam anymore, is this correct?

Im not asking for in depth answers, just some basic info that can point me in the right direction.
 
Rooibok

New member
Bait boats are welcome. :fishn Do a search on the speciman side. There are quite a few posts re Rietvlei.
 
Thanks Rooibok. I have in fact done a search about as in depth as I could have done but I am looking for a bit more recent info. If you guys dont want to post your info on an open forum, pm me please?
 
Rooibok

New member
Mr. Goodcat wrote:
Hi guys

I live quite close to rietvlei so I thought I might start fishing it more often. I have been there quite a while back in my papgooi days but I am in need of some basic info.
Which areas are the best to fish?

I like the area around the last ablution block.

WHich depths?

6+ meters in winter

Particles or boilies?

Tnuts on hair. Feed particles. Hemp, maize and tnuts

I read that bait boats arent allowed at the dam anymore, is this correct?

Im not asking for in depth answers, just some basic info that can point me in the right direction.
 
People are ctaching loads of small fish but the big fish are still there. The problem is that no one is feeding anything, just mouse trapping with bait boats.
 
Baie dankie ouens!
@Johann ja ek het gesien daar kom baie klein vis uit. watse mengsel groundvoer sal julle voor stel vir die ground bait? Tigers, maize, hemp, crushed boilies?

Sal dit die moeite werd wees om die dam aan te pak sonder n bait boat?
 
Ek sal boilies en Pellets voer op 'n gereelde basis. Minstens een of twee keer per week voor jy gaan hengel anders minstens een keer per week.
 
Rooibok

New member
Ek glo nie dit is diep genoeg daar vir die winter nie. Sal interesant wees om te hoor wat die ander ouens sê.
 
Dit is ook weer waar wat jy se. Ek het die internet voos gesoek na iets soos n kontoer kaart van die dam maar ek het niks gekry nie!! Ek wil eerlik waar ook nie onvoorbereid gan en dan my gat sien nie...decisions decisions!
 
medic

New member
Kyk eending wat jul seker al op die ander posts gesien het is dat jy 90% van die kere wat jy daar gaan hengel gaan jy BLANK... even van die beste spesie ouens blank daar so moennie die voud maak om tedink as jy al die navorsing gedoen het dat jy n 10kg plus op jou eerste prober slag gaan kry nie... het dit self gedoen ... en so gaan ek maar aan om teblank tot ek eendag een van die rietvlei mnre gaan kry...my grootste by Rietvlei is n 8Kg so ek soek nog en try nog vir een van daai mnre...wanneer beplan jy om tegaan?
 
@medic
Nee daarmee stem ek heeltemal saam met jou. My redenasie is dat die dam so naby an my is dat dit dom van my sal wees om die dam nie te leer ken nie!
Ek wil op n stadium in die winter n trip doen maar dit gan heel moontlik afhang van of ek n bait boat sal kan source vir die trip!
 
medic

New member
eks van Bronkhorstspruit af so rietvlei is relatief naby aan my ook, ek wil verseker n paar sessies die winter daar gaan insit, het ook al met menag mense gesels meer van die ouens se hengel by die eiland, het al n paar keer daar gesit en geblank, dan is daar "nash" het die 8kg op daai spot gevan op so 150 meter... het nog nie die inloop gevang nie wil dalk so n paar dae daar gaan sit voor dit baie koud word. want ek sal maar eerder bietjie dieper water gaan soek in die yskoue dae...
 
kleinkoppi

Senior Member
Daai is my teiken dam en tot ek vermy hom nou, bloot vir die feit datndie groot vis nie kans kry om by die voer uit te kom nie. Vandat hulle daai klomp klein vis gestock het is dit amper nag... As jy gelukkig is met 4-6kg vis gaan hengel hom, maar ja, groot vis is nou skaars. Sal eerder wag tot diep winter voor ek weer is sessie daar doen...

Daar is wel n paar spots wat beter is as ander, maar jy moet weet wat en waar...
 
@Medic ek weet almal praat nog al die jare van sekere spots wat die beste werk, maar tensy n mens die dam baie goed gaan leer ken nie gan hy jou shot vir shot n pak slae gee!

@kleinkoppi ek het gedink dat ek hom deur die winter wil hengel juis met die oog daarop om van die kleiner vis te vermy...ek wil net n bietjie vroeer in die winter daar uitkom om die dam n bietjie te leer ken. Soos jy se daar is sekere areas waar jy vis sal kry en dieselfde gan vir baits, voer, dieptes ens.
 
kleinkoppi

Senior Member
Sonder n aasboot gaan jy nie ver kom by Vlei nie... So eerse ding wat ek sou aanskaf is n ordentlike aasboot, en as jy n ff kan mount help dit nog meer...
 
HennieB

Sealiner
kleinkoppi wrote:
Sonder n aasboot gaan jy nie ver kom by Vlei nie... So eerse ding wat ek sou aanskaf is n ordentlike aasboot, en as jy n ff kan mount help dit nog meer...
Matter of opinion Dirk, daar is plekke waar 'n mens kan sit en vis sal kry sonder 'n aasboot.
 
Top