Rietvlei Dam

Johanvc

Sealiner
[color=#006600]scuba[/color] wrote:
but you would just be reporting on the days fishing and everyone wants reports on how the fishing went...

[color=#006600]Johanvc[/color] wrote:
[color=#006600]scuba[/color] wrote:
[color=#006600]Johanvc[/color] wrote:
[color=#006600]Monster[/color] wrote:
Hate is a very Strong word
En as ek jou n pic sms van n 5kg :fbash
or 2 or 3 of that size...

That would just be nasty lmao
That is true
 

Monster

Senior Member
Saak is reg! Vis tot vis coverage van die dag sizes en fotos op SL soos dit gebeur. Baits gebruik en onder wat se omstandighede.....LOL
 

Manie Le Roux

New member
Daar is kleinbek bass in Rietvlei.Ek het 2 gevang die 8ste Des 2008 670g en 900g hulle het baie gesond gelyk.Het hard gewerk en so teen 7;45 am die eerste een gevang en seker 45 min later nog een.Ek het n nuwe Samsung spinner gebruik(goue lem).Die beste plek is die nou kant hier teen die Irene pad.Sluit aan by Friends of Rietvlei miskien as ons baie lede is sal hulle laat ons n paar kleintjies loslaat.
 

Johanvc

Sealiner
[color=#006600]Manie Le Roux[/color] wrote:
Daar is kleinbek bass in Rietvlei.Ek het 2 gevang die 8ste Des 2008 670g en 900g hulle het baie gesond gelyk.Het hard gewerk en so teen 7;45 am die eerste een gevang en seker 45 min later nog een.Ek het n nuwe Samsung spinner gebruik(goue lem).Die beste plek is die nou kant hier teen die Irene pad.Sluit aan by Friends of Rietvlei miskien as ons baie lede is sal hulle laat ons n paar kleintjies loslaat.
Het jy pics? En waar presies het jy gevang
 
Top