Jy sal meer vyande as vriende he...

or 2 or 3 of that size...
[color=#006600]Johanvc[/color] wrote:or 2 or 3 of that size...
Julle kan mos nie so wees nie[color=#006600]Johanvc[/color] wrote:Jy sal meer vyande as vriende he...![]()
[color=#006600]scuba[/color] wrote:[color=#006600]Johanvc[/color] wrote:or 2 or 3 of that size...
That would just be nasty lmao
That is truebut you would just be reporting on the days fishing and everyone wants reports on how the fishing went...
[color=#006600]Johanvc[/color] wrote:
[color=#006600]scuba[/color] wrote:[color=#006600]Johanvc[/color] wrote:or 2 or 3 of that size...
That would just be nasty lmao
Het jy pics? En waar presies het jy gevangDaar is kleinbek bass in Rietvlei.Ek het 2 gevang die 8ste Des 2008 670g en 900g hulle het baie gesond gelyk.Het hard gewerk en so teen 7;45 am die eerste een gevang en seker 45 min later nog een.Ek het n nuwe Samsung spinner gebruik(goue lem).Die beste plek is die nou kant hier teen die Irene pad.Sluit aan by Friends of Rietvlei miskien as ons baie lede is sal hulle laat ons n paar kleintjies loslaat.
So daar is smallies in Rietvlei....
Met wat het jy hulle gevang en waar presies.
Sal jou more smsSaak is reg! Vis tot vis coverage van die dag sizes en fotos op SL soos dit gebeur. Baits gebruik en onder wat se omstandighede.....LOL
Watse Ninja Fishing is dit die huh?Nee. Het die hele naweek gewerk. Maar ek gaan more![]()