More, my eerste keer dat ek iets op die web plaas, maar genoeg is genoeg. Rietspruit dam "SUCKS".
Hulle is besig om moggels uit te roei. Baie goed so, maar lig mens in as jy bespreek. Die plek is vol dooie vis. Niks karp,muddies of baber word gevang. Hoek ase kom net so uit. Die dam was vol bespreek. Die hele B oewer het geen vis opgelewer. Die ontvangs dame het nogal die vemetelheid om te se sy weet nie hoekom mense kla daar is nie vis, hulle kan mos al die dooie vis sien.
Pateties. Jy betaal vooruit, kom laat daar aan en word nog steeds gevra om te betaal want die sisteem wys jy's laat.
Dis WAS lekker maar dis nou klaar.
Sien my nooit weer!!!!!!!!

.