Rietspruit

Naand almal  ek is maar nog nuut in die hele visvang game. ons gaan  die naweek rietspruitdam toe om bietjie te gaan visvang. kan ek asb enige raad kry met die soort aas, diepte om in te gooi ens kry.

Dit sal baie waardeer word
 
Top