Christiaan de beer
New member
Naand almal ek is maar nog nuut in die hele visvang game. ons gaan die naweek rietspruitdam toe om bietjie te gaan visvang. kan ek asb enige raad kry met die soort aas, diepte om in te gooi ens kry.
Dit sal baie waardeer word
Dit sal baie waardeer word