Rietspruit dam

BLADE_IMPIE

New member
Goeie middag

 

Ons het die 2 Oktober 2010 'n klub komp by rietspruit. Die over is reg oorkant amigos oord. Kan iemand my help met afstand, aas en wat werk by die dam.

 

Baie dankie
 
G

Guest

Guest
Ek het nog net by Amigo's ge fish! maar ek dink daai dam is orals dieselftde, bewalwe vir die diepte...

Jy sal regkom met Plain Floatie met SWD backing, dan wissel jy maar tussen

Oggend : FX & Tjop Tjop
Middag  : FX & Perdeby
             : FX & TAC

Aand : FX & Kap Kap
         : Molasses & Carp Cream

Stywe Lyne
 
G

Guest

Guest
Sorry, ek het vergeet van Banjo en Ox Blood wat ook werk saam FX
 
Top