Rietspruit Dam, South Bank, Marnelli's

Jim Cooper

New member
Going to Rietspruit the Friday 28th Oct, with my son and a few of his friends, and we are booked in at Marnelli's on the south bank, close to the wall, any advice will be greatly appreciated as I've only just managed to get back into fishing after a long break.

Will post a report on Monday or Teusday, with photo's.
 

N.VOS

Member
was die vorige neweek daar saam met agt werks vriende. Tussen die klomp van ons het ons so 35 visse gevang in drie dae nie een van hulle was baie groot nie maar ons almal was lekker besig die heeltyd

Stand no 15 16 17 is seker van die beste spots daar en dit is nie nodig om te ver te hengel nie so 40m -80m is ver genoeg

hoek aas wat ons gebruik het was super sweet deeg geel of wit van supercast. plain floaties wat in perdeby gedip met deeg agter aan ook gedip in perdeby het ssos n bom gewerk

op die voerball kan jy perdeby met enige soet geur gebruik en as dit nie werk nie tcp met wintergreen werk ook goed daar.   

 
 
Top