Thanks CM, ek het actually nie besef dis julle nie tot ek nou jou post gelees het nie, en ons was so 'n kort rukkie daar want ons was besig om op te pak want ons het 6uur sondag ogg teruggery Pta toe... maar ek sal jou opneem op daai volgende trip(sien jou PM)Ons beplan dalk vir desember...