Renosterkop

Kapteinjakes

New member
Goeie dag.

 

Ek wil weet hoe kom die Bass by Renosterkop uit op die oomblik? weet iemand dalk.

My Baas wil sy twee seuns vat om te gaan visvang maar wil gaan waar hul defnetief iets gevang sal kry. Ons wil kyk om hul te vat om sommer bass te gaan vang en het onmiddelik aan Renosterkop gedink agv. die baie bass wat daar is.

 

kan iemand my asb help?
 

Ant01

New member
Hi,

 

Renosterkop is altyd n goeie opsie. Jul sal verseker goeie vis land.

in my opinie is Renosterkop n middag dam, die oggend kan wel taai wees.

Groete
 

aquadementia

Sealiner
you will never blank on bass at Renosterkop, any time of the day... best bait is a strip of banana peel, on a carolina rig with a 2oz grapnel
 
Top