Relocating of Carp

MadCarper

Sealiner
Haha... maybe if you explained yourself better from the start, you wouldve had a better response and it wouldnt be seen as a pathetic post, would it. To me it looks like all you're trying to do is to discredit the carp society, asking "How can they allow it" and adding the bit about yellow fish. Remember this is a touchy forum already and we are used to always having to defend everything we do because ppl judge without the facts. So topics like these can be taken up in more than one way.

If you truly and honestly didnt mean it that way, then no worries from my side then. You're not that big of an idiot then, lol....:fbash
 
Jake1

Senior Member
Please read this with an open mind- something i posted on another forum. Sorry its in Afrikaans.

Karp eet Zoo plankton- zoo plankton eet alg- Maak jou eie afleiding van plekke soos Harties en vele ander wat besoedeling van alg het! As daar nie genoeg zoo-plankton is nie neem alg oor.

Let wel klein inheemse vissies moet ook leef van zoo-plankton, as die karp alles (zoo plankton) opeet wat gebeur met die inheemse vissies.

Is dit goed om Karp te hervestig in damme met inheemse vis of gee ons net nie om oor ons inheemse vis nie............ laat mens wonder..........Wat kom eerste Karp of inheemse vis? My mening is dat inheemse vis voorkeur moet geniet!
 
MadCarper

Sealiner
Jake, on your last post. Harties is a bad example of the point you're trying to make. First-off, there was a whole whoo-haa about the Harties project as it was not based on true facts. The people behind the Harties project basically blamed carp as the culprit for the bad water quality of the dam. Then the truth came out that the main problem was the sewage that was being pumped into Harties form one of the municipal pipelines near the dam. They used the harties project as an excuse to net carp and other species, to "create job opportunities", but as far as I am aware the netting was aborted because it ended up not being viable etc...

Yes carp can cause alot of destruction, but this happens when there is an overpopulation of them in a dam. At many dams in SA the carp, bass, kurper etc live side by side for many years now and there arent problems...in fact at many of these dams that contain a good carp population the water is clear and fine, so that throws out the argument that carp pollute dams... its only in certain cases...
 
Jake1

Senior Member
Mad Carper Yes im aware of the sewage problem as well.

Its fine with me if you are open minded, then maybe we agree on more things than we realise.
 
Droomvanger

Senior Member
Such a stocking is a real risk spreading the much feared Epizootic Ulceritic Syndrome into a public dam like Harties. Can't believe Hartbeespoort Fisheries can get a permit to do this stocking lawfully?:shock:   Why not stock it in a private dam if you are so concerned about the well being of the carp? Harties is well stocked with carp and don't need more carp, taking the risks into account.
 
Jean77

New member
Droomvanger,waar get jy gelees die vis is in harties vrygelaat?ekt nou 3keer al gelees en sien dit nie?
 
Jean77

New member
Nee my maat dit is nie wat daar geskryf is nie,die vis is na harties geskuif ja,nie in die dam vrygelaat nie.as jy verder lees sal jy sien hul noem dat die vis terug geplaas gaan word sodra die dam weer herstel het.m.a.w die vis is by harties fisheries gehou.
 
Droomvanger

Senior Member
Jean77 wrote:

"They started catching fish in huge numbers in a net and placed them in a fish tank with oxygenated water  and crystal medicine.
The fish were then transported to Hartbeespoort Dam, in Pretoria."
?
 
Vosros

New member
As mense praat van Hartebeespoort dam beteken dit nie die dam self nie....ek bly in RTB so as ek iemand moet kry halfpad van JHB af dan ontmoet ons mekaar by Hartebeespoort dam....glo my ons ontmoet nie in die dam self nie.... Soos jy deur ry kry jy die fisheries PTA se kant toe so hoe gaan hulle die karp weer terug sit sodra die damme reg is as die karp in die dam self vrygelaat is???
 
Jean77

New member
Ek weet vir iemand wat nie bekend is met harties fisheries nie klink dit dalk of die vis in die dam vrygelaat is.maar die vis was wel weer terug gesit in dieselfde sisteem van waar hul uitgehaal was.
 
Kosie

New member
Ek is n groot ondersteuner van inheemse spesies, plante en diere en visse. Maar ek is net so lief vir karp. Ek glo ook dat SA se sisteme vir inheemse vis bedoel is, en dat die karp daar verwyder moet word maar as n ou logies daarna kyk is dit n onmoontlike oefening (op die oomblik) dit is hoekom ek n groot voorstaander is van die idee dat daar net sekere venues vir karp uitgesonder moet word, venues wat afgesny is van ons 'major' sisteme. So kan al die verskillende spesie hengelaars gelukkig gehou word (geelvis, baber, kurper ens) al die verskillende groepe het tog die selfde reg om hul gunsteling vis spesies op te pas. Maar karp hoef nie in al ons sisteme gesit te word net omdat n ou R100 se petrol wil spaar nie. Daar is baie venues wat groot karp in het wat afgesny is van ons main sisteme en ek se dat die karp daar bewaar moet word. Maar as ons main sisteme skoon gemaak kan word (soos die vaal en oranje) sal al die inheemse spesie hengelaars ook tevrede wees en meer groot vis kan vang. Die is nou nie n spesie karp vs spesie geelvis post nie. Dit was nie n skelm spesie karp hengelaar wat nie oor die res omgegee het nie wat karp in ons sisteme vrygelaat het nie, net so sal ons groot geelvis ook nie bedreig gewees het as almal dit nie al die jare uitgehaal het en opgesny het en gebraai het nie. Daar is n plek en manier vir karp en inheemse hengel, ons moet net biekie ons lang termyn invloede bestudeer die keer voor ons of karp in n sisteem wil insit of uithaal for that matter. Ek vra om verskoning as ek iemand nou kwaad gemaak het dit is nie die idee nie, dit is net n voorstel en n opinie van iemand wat lief is vir die natuur en hengel, karp en inheems.
 
Vosros

New member
Begin by die oningeligte mense daar buite wat vis vang en hou en verkoop....dis n baie groter probleem as om karpe in n sisteem vry te laat. Ek wet julle dat 80% van alle hangelaars nie weet dat geelvis n bedrygde spesie is nie en nee wat net nog n vis wat geeet kan word....so begin by hulle en nie oor waar karp vrygelaat of in n sisteem gesit word nie.....
 
Jean77

New member
Kosie,glo my as ek kon kies sou ek ok verkies het dat karp in afgesonderde venues geplaas word,dan weet ek tenminste hul gaan nie vrek van al die gifstowwe en riool wat in ons riviere is nie.ek glo wel nie dat karp die oorsaak is dat geelvis n bedreigde spesie is nie,anders as ons mense kan die natuur baie goed aanpas,en ek glo na al die jare het meeste van ons groot riviere en die spesies daarin al aangepas en dis hoekom tot vandag ons nog alle spesies in ons sisteme kry.ek stem ook dat meeste van ons damme n oor populasie probleem het,en dat dit moet hanteer word.maar ongelukkig kan ons regering nie eers ons paaie instand hou nie so die kans vir so iets is gladnie goed nie
 
Droomvanger

Senior Member
Ek stem nogals saam met Kosie. Glo dat al die hengelaars graag vir hulle soort vis wil hengel en dat daar vir elke hengelaar plek moet wees, solank ons nie ons inheemse visse opoffer nie. Ek hou van die idee om karp en bass damme te vestig. Maar dan moet almal die game so speel.
 
Jake1

Senior Member
Kosie wrote:
Ek is n groot ondersteuner van inheemse spesies, plante en diere en visse. Maar ek is net so lief vir karp. Ek glo ook dat SA se sisteme vir inheemse vis bedoel is, en dat die karp daar verwyder moet word maar as n ou logies daarna kyk is dit n onmoontlike oefening (op die oomblik) dit is hoekom ek n groot voorstaander is van die idee dat daar net sekere venues vir karp uitgesonder moet word, venues wat afgesny is van ons 'major' sisteme. So kan al die verskillende spesie hengelaars gelukkig gehou word (geelvis, baber, kurper ens) al die verskillende groepe het tog die selfde reg om hul gunsteling vis spesies op te pas. Maar karp hoef nie in al ons sisteme gesit te word net omdat n ou R100 se petrol wil spaar nie. Daar is baie venues wat groot karp in het wat afgesny is van ons main sisteme en ek se dat die karp daar bewaar moet word. Maar as ons main sisteme skoon gemaak kan word (soos die vaal en oranje) sal al die inheemse spesie hengelaars ook tevrede wees en meer groot vis kan vang. Die is nou nie n spesie karp vs spesie geelvis post nie. Dit was nie n skelm spesie karp hengelaar wat nie oor die res omgegee het nie wat karp in ons sisteme vrygelaat het nie, net so sal ons groot geelvis ook nie bedreig gewees het as almal dit nie al die jare uitgehaal het en opgesny het en gebraai het nie. Daar is n plek en manier vir karp en inheemse hengel, ons moet net biekie ons lang termyn invloede bestudeer die keer voor ons of karp in n sisteem wil insit of uithaal for that matter. Ek vra om verskoning as ek iemand nou kwaad gemaak het dit is nie die idee nie, dit is net n voorstel en n opinie van iemand wat lief is vir die natuur en hengel, karp en inheems.
::hapmad::hapmadKosie jy slaan die spyker reg op die kop!!! Ek is ook net pro inheems dis al, niemand kan iets teen pro inheems sê nie!
 
Top