Reels to sell

Marthin

Sealiner
Now for the detail and prices:

All reels have been serviced by old salt, he will be able to vouch for the condition of the reels.
All reels have carbontex drag washers.

the 15/30 has had the spool conversion as well as polishing as well as bearings as well as power handle and the carbontex washers as well as original gear set in box and currently has new speedmaster gearing so has faster retrieve.

On the Saltist30H you will not upon closer inspection, the alluminium dragstar has been replaced with the steel one that comes on all the bigger models, as the alluminium ones are prone to stripping.

Prices:
Saltist 30: R1200
Saltist 40: R1350
15/30: R800

All 3 reels are truely what you would call MINT condition. Postage for buyer's account, and reels will be sold without line on.

If interested please send email to rupertsmith@worldonline.co.za

This email will only be checked after hours. Please do not PM me unless you have had no response by Monday on your emails.
 

Maki

New member
can i buy the power handle from you...? i will supply you with the original handle off the TLD 20/40...
 

Rupert N

Member
Stepie
Ek het verlede naweek by Blombos vir die eerste keer met 'n Fathom 25 vol 80 pond

braid gehengel. Wat 'n belewenis. Dis 'n katrol sonder gelyke. Dit gooi soos geen

ander katrol op hierdie stadium kan nie en daarby sluit ek die Grandwave in. Het een

gehad. Ek verstaan nou hoekom jy so tekere gegaan het die aand van die kabeljou

derby oor jou nuwe Penn ontdekking. Ek hengel al vir die beste deel van 45 jaar. Het

die beste "vergooi" katrolle gehad, en het van hulle steeds. Daar is beslis 'n plekkie

vir die Penn Fathom tussen hulle. Ek het nou net te veel katrolle. Ek wou Old Salt nie

glo toe hy vir my sê dat dit een van die beste "casting" katrolle tans is nie. Wel, ek is

seker net soos jy nou ook, "gehook" op hulle.
 

Koper

Senior Member
Pylstert wrote:
Strepie wrote:
baie bly jou oom het die lig gesien!
Die lig het hom seker verblind LOL! Onthou wat Tuna gese het van die drie gevaarlike Penne by die see...........:fbash
The Strepie Fathom is net bly dat hy nog 'n maaitjie op SL gekry het wat ook soos hy voel, dit maak darem nou twee van hulle:SSS

Oom Rupert, daai katrolle van jou is in 'n uitstekende toestand, ek hoop hulle kry goeie huise.
 

Rupert N

Member
Dankie Koper vir die kompliment en goeie wense. As hulle nie verkoop nie, plaas ek

hulle terug in hulle nessies met dieselfde deernis. Ek kan en sal hulle steeds baie

gebruik. Mens moet maar mooi kyk na die goed, hulle word net duurder en

duurder. Ek het hard probeer om vertroud te raak met die ou skool Shimano's maar

het tou opgegooi. Ons twee kliek nou maar eenmaal net nie. Dis eintlik jammer

want dit is goeie katrolle en glo my, ek sou dit graag anders wou hê. Mense verskil.

Marthin gooi weer met hulle asof hulle saam in die moederskoot was.
 
Top