Re:Eight days closure.

Tweezer

New member
Morning to all. I wont be able to participate in the Forum for a long time So to close the thread of "Eght days to go" just the following. My Wife and I will be married for 45 yrs. on Saturday the 14th of May. So to all the friends I know and made see you all later:fishn
 

LeonK

Member
jissie oom chris...baie geluk aan jou en die vrou.

mag julle nog baie gelukkige en voorspoedige jare saam deurbring:cong:
 

Tweezer

New member
Naand vrinne. Namens my lewensmaat en myself se ons baie dankie vir die gelukswense dit word eerlik waardeer. Groete
 
Geluk oom met die mylpaal (al klink 45 jaar na BAIE meer as net 'n myl).

Dankie vir die prys Saterdag daar by Ardenza. Het 'n huis gekry wat goed na hom omgesien het.
 
Top