RDW

rynojvr

New member
Hi Krugel was gister daar gewees het 3 gekry maar almal baie klein 2 ander ouens wat daar was se hulle het 16 gekry, ek het kolle gesien waar dit lyk of hulle dalk begin nes skrop het maar daar was niks vis in die omtrek nie.
 
Top