jy kan saam my na my private spot gaan. jy kan jou ook sommer gereed maak om daai personal best te verbeter want die laaste paar wat ek daar gevang het was almal tussen 1,5kg tot 2,8kg.
Hay...eks meskien more in PTA area.. hangalles af van of my vrou af het by haar werk...ek sal love om saam te gaan.. weet net, eks nog nie heavy cleud up met al die bass tricks nie..so jy gaan geduld moet he.. ek PM my nommer vir jou...eks saterdag oop?...