rainy day yesterday

Bruggie

Sealiner
Ek wou mos sê...Was net nie heeltemal seker nie. Nou hoe laat het julle gery by die dam as dit donker geraak het? Wel as jy daaraan dink die hekker sluit 19:00pm. Werk julle mense nie??
 

skieppie

Member
ons het net langs die riete gesit ons het so 18H00 gery by die dam en ek is op verlof so  ek spandeer maar tyd langs die damme in my omgewing.
 
Top