Rain on the sea

Mev. Spyker

Senior Member
Lots of rain in Namibia over the last few months and on the sea

This photo the rain on the sea at the popeye area just north of Hentiesbay.

Photo: Marina Kruger
 

Attachments

  • IMG_0865 (Small).JPG
    IMG_0865 (Small).JPG
    19.2 KB · Views: 137

Mouldz

Sealiner
Ja Nee Africa ,Gods special continent ,I spent the weekend in Middleburg at Angus Buchan MMC ,took this photo of the farm dam
 

Attachments

  • Image1292.jpg
    Image1292.jpg
    37.4 KB · Views: 115

Fanie

Sealiner
Hi Marina,

Dis darrem 'n ongelooflike gevoel van ruimte wat mens op die water kry as die storm / reen so van ver af aankom !

Mouldie, die spieelbeeld is mooi, maar sien jy die vis breek in die water en jy was nie reg om te gooi nie :-o
 

Koper

Senior Member
Naand Marina,

Nog 'n mooi foto daar van my wereld weg van my wereld, Dankie!

Mouldie, vinnige hijack (sorry Marina), kyk die foto, na die tyd was ek so spyt die datum wys op die foto want dit het dit gespoil.
 

Attachments

  • 100_1003.JPG
    100_1003.JPG
    40.6 KB · Views: 63

Mouldz

Sealiner
Fanie wrote:
Hi Marina,

Dis darrem 'n ongelooflike gevoel van ruimte wat mens op die water kry as die storm / reen so van ver af aankom !

Mouldie, die spieelbeeld is mooi, maar sien jy die vis breek in die water en jy was nie reg om te gooi nie :-o

LOL.nee die oukie wat langs my gestaan het ,het n klip in gegooi net toe ek die foto vat
 
Top