Ek hoor van Triton se manne het nou in die week redelik met die Raggies op boogoms gestoei.
Weet iemand iet daarvan.
As die Raggies weer byt soos laas naweek wag daar dalk nog 'n paar verrasings vir ons met die uitslae van die interclubs.
Gaan vanaand Kyk of ek met 'n ding kan stoei op Swartvlei Surf.
Jammer vir julle binnelanders!!!!!!!!!!!!