Raggie

R0G3R

New member
Hi guys,

I am actually not new, but I have not been on here in years and I dont have my login info anymore.

But hello to all ;)

I still have not caught a Raggie and I am getting desperate LOL

Where and what time of the year is best?

Thanks,
Roger!
 

Jeff1111

New member
Depends where you are planning to fish, they migrate out of the colder regions to the natal coast in the winter.
 

Enigma

Moderator
Better in the winter through to September although they are catching just North of Richardsbay at the moment
 

Fish4Fun

Member
Jeffreys Bay and East London are better bets, hook up with the experts in those areas between November and March of the year. KZN is too hit and miss, and time on the water is precious.
 

SPARRABOS

Sealiner
plek waar ek seker meeste raggies gesien het....by was toe hul gevang word en self gevang het.....van jou stilhouplek by hamburg na kings ledge......november...desember..januarie.....jyt nie eers nodig vir slide sommer gooi trace .......toe uncle sumpie(peter sumption) nog sy gidswerk voor sy dood gedoen het was daar n groep ouens van oorsee...hul het n video gemaak....wens ek kan die video footage kry....ons moes daai groot mullets gooi...in blou livebait dromme hou.....toe met daai toeriste see toe......dit was raggie smash....ons het hulle hele dag laat raggies vang tot hulle nie meer kon nie....moes net aas aansit en gooi vir hulle en weer haaie losmaak en terugsit....als op kamera.....daai ouens kon nie glo....was seker onvergeetlike dag......ook sandhaai kiewe werk nes vars mullet kop great as gooiaas.....sandys is vollop daar....en groot mullets in die vleie wat rivier tussen watergras maak....
 

Dangerboy

Member
Hello Spaar

Hoop dit gaan goed!

Hamburg , Vis rivier punt , Birah is als baie goeie water!

Soos altyd hang als af van die omstandigheide.

Groete
 

SPARRABOS

Sealiner
kiwane....begha....mpekweni ook.....veral tank bay en boiler......huilende oostewinde en daai yskoue vuil water wat gaan plat le na oos voor hy wes draai.....raggies is mal daaroor.....vars bloederige mullet kop....of vars horse mackie se kop.....full metal jacket....twee tien nul kendals rug aan rug.....;)
 

On Dad

Sealiner
R0G3R wrote:
Hi guys,

I am actually not new, but I have not been on here in years and I dont have my login info anymore.

But hello to all ;)

I still have not caught a Raggie and I am getting desperate LOL

Where and what time of the year is best?

Thanks,
Roger!


Hou Desember so 2 weke lank vakansie by jeffriesbaai en vang genoeg raggies om jou besig te hou.
Van Oktober is daar klaar raggies in PE, Oos LONDEN , J Bay - klein pups is vroeg volop en groter vis is hier teen vroeg Desember.
 
Top