Connas, doen dieselfde as wat jy gewoonlik sou.
Iets wat baie goed deurgekom het nou onlangs in jou valley, is plein geel float onder met degie, en net 'n degie op die boonste hoek.
Dip 'n strepie Devilfork, strepie FX, en 'n strepie Perdeby op die bol.
Jy kan ook net perdeby en TAC op die bol sit as 'n alternatief.
Pasop vir te veel dip op die bol. Die aas le langer voopdat die vis dit optel.
Sterkte.