R 1 000 000 comp...

Herman Nel

Senior Member
Hi all!

Anyone fishing Loskop the 9th of May when it is that R 1 000 000 comp?

My brother in law convinced me to join him, so I will be there.

As I understand there is also prizes for the biggest of 5 species too-I presume Carp,Kurper,Rednose Mudfish,Barbel and of course BASS....?

Greetings

Herman
 

Johanvc

Sealiner
If it was 1000 000 for a bass then i would be there but a Carp. hmmm i would not know where to start lmao
 

Herman Nel

Senior Member
I reckon within 5 years we will see that size prize money....if not for one fish,maybe the total prize money?
 

Bernard Venter

New member
Next year's Bloemhofdam Bonanza is R1000 000. And not for a marked fish. But then you will have to learn how to catch a barbel (and carp). Promise you a 20 kg barbel gives you a better fight any bass would ever do.  ::S
 

Herman Nel

Senior Member
Hi daar Bernard!

Ja nee kyk,so 20 kilo platkoppie sal jou baie lank besig hou!....dink maar net 'n bass kon 20 kilos word....wel,daar is altyd Nile perch!

Wat die "catch a million" betref...

Persoonlik dink ek hulle moet eerder so 50 of wat visse tag en eerder die eerste hengelaar wat een vang die prysgeld gee,die kanse dat iemand die een vis wat getag is gaan vang is maar skraal....dink nie dit het al gebeur in 'n varswater kompetisie nie?

Groete

Herman Nel
 

Herman Nel

Senior Member
Yip,die borge weet natuurlik hoe skraal die kanse is om in so groot watermassa 1 spesifieke vis te vang, daarom is die prysgeld so hoog,dis soos die lotto...vals hoop is seker beter as geen hoop?....maar enige iets is seker moontlik....ek meen "if they can put a man on the moon.."
 

Bernard Venter

New member
Ja, dan eerder 'n gewig wat oorskrei moet word. Dan kan jy sien of dit moontlik is. Sulke pryse word soms gewen - Roodekopjes Vyf Spesie Bonanza 2008 laas jaar R30 000 Gino Sada.
 

Herman Nel

Senior Member
mmmm....die borge sal hom en Emile dalk moet verban by sulke kompetiesies?

HAHAHA!

Nee kyk,hulle mag maar!

Baie respek vir hul altwee!

Ek stem saam,hulle moet eerder "haalbare doelwitte" stel ipv die "feitlik onmoontlike"...bv 'n sekere gewig of sekere hoeveelheid spesies of van een soort of iets?

Dink die borge keer maar vir hul "wickets"...hulle weet natuurlik watse kaliber hengelaars daarbuite is,soos Emile en Rene en Gilbert Foxcroft en Schalk van Breda en die klas van manne....nie eers om van Vernon Koekemoer te praat nie! LOL!

 
 

Bernard Venter

New member
Ja, bv die SA rekord karp. Sulke klas visse vang jy net in sekere water. Jy moet kyk na die dam en weet hoe groot die visse is wat daar voorkom. Dan watter tyd van die jaar en laaste die weersgesteldheid tydens die kompetisie.
 

Herman Nel

Senior Member
Ek praat onder korreksie maar as ek dit reg het is daar soos 'n "floating "prysgeld van $ 1 000 000 in Amerika vir die persoon wat die wereld rekord Bass verbeter....dink Wall Mart of iemand borg dit?

Sou kon werk as daar sulke geld en borge in ons land was!!!!!!!!!!
 

Alain

New member
I am sure that the organisers have merely bought insurance covering the prize money. This cover is relatively cheap (depending on the odds) and makes for good advertising:

"Competitions are increasingly being used at events to encourage public participation and sponsorship involvement. The promise of attractive prizes is so appealing that often these competitions become events in their own right, most often as advertising campaigns for specific products.


Competitions reward sporting achievements, a display of dexterity or pure good luck. Prizes vary from sums of money to articles of value, which are covered by prize indemnity insurance. This form of cover reimburses the sum of money or value of the prize to competition organisers in the event that the prize is won.

The cover falls into two main categories, in line with the two types of competitions that are run: active participation in a sports contest and chance wins by non-participants."
 
Alain

Great info there, now seeing as you're more clued up than the rest of us (speaking for myself here) how does one go about to secure sponsors of caliber (big prizes) to ensure than say a smallish comp becomes a huge event anually?
 

Bernard Venter

New member
Meeste groot hengelkompetisies bestaan uit verskillende kategoriee pryse. Pryse (kontant of goedere) vir grootste visse, sg Big Bangers (soos whole-in-one by gholf toernooi - versekerde pryse) vir gemerkte visse of swaarder as 'n minimum gewig en lucky draws. Ek het nie 'n probleem met Big Bangers, solank dit haalbaar is en nie die grootste enkele komponent in 'n toernooi is nie.
 
Top