EK het Billa uit gevat met die nuwe boot en dit was nie n goeie dag gewees nie. Wind was baie erg maar het vis gekry. Ek het 1 van so 2kg gekry en die ander was so by die 800 grams gewees. Maar ons sal lan maak om weer uit te gaan. Maar sien wat die weer doen