Johan,
Ek verstaan nie hoekom is jy so frustrated met ons comments nie?
Ek persoonlik sal nie baie vrae vra nie, ek sal net baie graag wil SIEN wat hy doen en hoe hy dit doen.
Jy weet almal maak altyd grappies oor alles en nou raak jy serious oor iets waaroor jy gele en dink het?
As jy die vraag in 'n meer ernstige lig gestel het sou ons dit dal bietjie anders hanteer het.
Miskien kan jy vir ons se, wat maak die "ander" forums beter as Sealine?
Behalwe vir die feit dat as ek "miskien" eendag aan die "click" behoort is daar die veel wat hulle meer kan bied as Sealine nie.
Ons "average" vissermanne kry so min kaans om met 'n pro of even 'n protea angler te praat dat ons sommer 'n DVD gaan koop as ons ons vrae geantwoord wil he. Die res tel ons langs die pad op by mense wat op die einde van die dag ook awesome anglers is en wat net nooit die vooreg gekry het om pro te gaan nie.