purglass 400/4

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
daai 400/4 is n over kill vir Galjoen!!!

njoy hom! ek hou nie van myne nie, te styf!
400/ 3 is kook water
400/5 is kook water

hoekom 400/4 so styf is weet ek nie
 

SPARRABOS

Sealiner
Ja 400/4 was maar al jare vir haaie.tog het baie ou hande in oos kaap kraker en galjoen met hom as all rounder gevang!calling all pockets;)400/3 beter vir eetvis en 400/2.my galliestok is 400/2.all my blanks al pap van ouderdom.dink ou purglass beter gewees van jare terug.400/1 hottie stok.ek het darm fancy stokke ook en 3 pieces.is al deur assasins en blue marlin wn poseidon en pentagons.maar bly lief vir ou purglass.::slr::
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
SPARRABOS wrote:
Ja 400/4 was maar al jare vir haaie.tog het baie ou hande in oos kaap kraker en galjoen met hom as all rounder gevang!calling all pockets;)400/3 beter vir eetvis en 400/2.my galliestok is 400/2.all my blanks al pap van ouderdom.dink ou purglass beter gewees van jare terug.400/1 hottie stok.ek het darm fancy stokke ook en 3 pieces.is al deur assasins en blue marlin wn poseidon en pentagons.maar bly lief vir ou purglass.::slr::

as jy n Purglass het, het jy niks anders nodig nie!
Nie n BM, assassin niks nie.

Hulle almal staan agter in die Queue, Purglass her al meer visse gavang as hulle almal saam!

dis tog ons ape agter die stok wat vis aan wal bring, lol

daar is baie goeie stoke op die mark.
maar die ou cheap stoke het meer stories om te vertel.

as myne kon praat is ek vandag n geskeide man!
 

Slapslaai

New member
Ja, ek stem. Ek dink as jy n 400/2 en 400/3 in jou arsenaal het is jy reg vir aksie. Ek het my 400/2 baie jare terug aan my neef verkoop en toe n nuwe een laat bou, ek het nie van die nuwe Purglass 400/2 gehou nie en my neef mooi gevra of ek my stok kan terugkoop. Die stok weer laat oordoen by Chris Uys en hengel nog steeds met hom. Bly maar n yster.
 
Top