Proudly South African.

flippy

Sealiner
Koos (not his real name) vat sy gesin Kaap toe. Sy seun Jannie (not his real name) maak vriende met n coloured laaitie.' Jy is seker 'n Local' vra Jannie, 'want ek sien jou voortande is uit?'

Die coloured sien Jannie se braces in sy mond en vra, en djy is seker van Gauteng?' 'Ja, hoe het jy dit geweet' vra Jannie?

Want ek sien djy het Burglar Bars in djou bek.

:sa::fbash
 
Top