Hi LeonK,
Ek is seker jou punte sal in merking gebring word, maar laat ek alles confirm met Ulrich. PM my asb jou persoonlike details. Ek is opsoek na Naam en Van en jou ID nommer.
Die site is nog nie reg nie, maar Ulrich het gister gese dat hy hopelik die week sal reg wees.
PI