Pro Mania 1 September 2012

Martinva

New member
More almal,

Wie van jul gaan die komende Saterdag deelneem aan die Pro Mania by Boschkop ?

Ek sien daar is 2 verskillende komps by die dam op die dag. Hoe weet 'n ou nou watter een van die 2 om aan deel te neem ?
 
Top