More almal, Wie van jul gaan die komende Saterdag deelneem aan die Pro Mania by Boschkop ? Ek sien daar is 2 verskillende komps by die dam op die dag. Hoe weet 'n ou nou watter een van die 2 om aan deel te neem ?