Prizes. HEAVIEST SHARK REEL ULTEGRA ULT14000XSB

ek eintlik bedoel een of twee stokke?

manne....julle moet nou julle dinge agtermekaar kry.

nou hengel ek met twee stokkie die julle jaar en gaan nationals toe en mag net 1 gebruik.....? maak nie sin nie?!

asb verduidelik.

soos u kan sien verkies ek met 1 stok hengel.

sien sekere ouens in eerste komps tel skaam haaie 150 en later net 40? wat is dit nou?
 
Henning Venter wrote:

......groeipyne...........:wfish
 
Jackal

Senior Member

Henning die manne het 150 punte gekry vir di skaamies in die eerste 2 komps want hulle was nog nie op die lys nie. Die manne word die kans gegun om met 2 stokke te hengel want die seisoen is nog stadig, dis ook nie te se jy sal net met 1 stok op nationals hengel nie.
 
JasonF

Sealiner
Net seker maak of die komp nog die 22ste is. Die manne moet maar vroeg daar wees. Ek dink die eerste deel van Macs gaan gepak wees aangesien die pad so bietjie sag is.
 
Jackal

Senior Member
ja, alles is reg vir die 22ste, daar is meer as genoeg goeie plekke op die kus, gaan afhang wat die wind doen voor die 22ste.
 
vismal

Senior Member
@Jacques, will the weigh in still be at the blockhuis seeing that half of the okes cant get through the sand?
Do you think its fair that quite a few of the guys would not be able to access fishing spots on Macs unless they have a 4x4?
 
vismal wrote:

......soos hulle se "moet nie worry nie"............Bluflu sal julle uittrek........hy het gepraat van eendag sal hy net voertuie uittrek en die manne boeries gee:fbash
 
Strepie

Sealiner
vismal wrote:
@Jacques, will the weigh in still be at the blockhuis seeing that half of the okes cant get through the sand?
Do you think its fair that quite a few of the guys would not be able to access fishing spots on Macs unless they have a 4x4?
It is only the 200m after the pipe that you need to watch out for. If no 4x4 you need to tackle it at speed and do not stop until you are on hard ground again.
 
vismal

Senior Member
Thanks guys. Maybe we should tie our Navara "Light" to Oom Kaspaas's Bakkie, that way he can pull us everywhere he goes. hehehhehehe
 
FISH

Senior Member
Hi Henning

I went to the factory today and Simon told me the shirts would be ready by the week end. I had 200 stickers printed today and I will send them with the shirts to CT before Friday so Jacques can hand them out on Sat.

Cheers
Dean
 
FISH

Senior Member
I would love to Henning but I have to cater for 600 for Miss PE on Friday and 600 on Sunday for a Medical conference on Sunday so my week end is going to be making food unfortunately.
Should make enough money to by some hooks on Monday though. LOL
 
Marthin

Sealiner
I see a GW isnt on the list? How many bonus points?

Ok so 2 rods

Start time?

Weigh in time?

Where is the weigh in?
 
Jackal

Senior Member
7 - 3 , registrasie van by engen, weighin by die blockhuis op macs, maar as die sand te sag is of die wind te sterk dan hou ons dit weer in die wimpy.
 
Top