prizegiving event 2014

maaknlas

Sealiner
jis manne kan nie wag vir saterdag nie. gaan lekker middag en aand wees verseker.ek sien durbanville speel tuis rugby ook so dit gaan besig by die baseball club. miskien makliker om te parkeer aan die verste kant.
 

maaknlas

Sealiner
Pieter ek dink die manne verantwoordelik vir die verslag is bietjie moeg gewees na 'n suksesvolle aand. Die verslag sal so gou moontlik geplaas word.
 
Top