Hallo Deisel, ja elke ou het maar sy eie manier en tricks, ons is naturlik lief daarvoor om Molassa by te voeg net voordat dit gekook word en klein bietjie suiker. Ek het nog nooit 'n baber so gevang nie en het al groter vis en meer vis as die ou langs my gevang.
Ek gebruik net 'n klein bietjie saam my normale voer in die bom. As ons in die rivier hengel skiet ons van daardie voerballe(Omtrent 4 of 5 KG) so 4 dae voor die tyd in op so 40 m.
Eenkeer langs 'n ou gevang by Oranjeville, hy het al die vis gevang en ons niks. Hy het slegs gewone plain Supercast voer gebruik maar i.p.v. water het hy
Mageu suurmelk by die voer gegooi en so sy bolle gemaak. Aas was plain foaties
Sealine Loop oop kole !
