Ek kan onmiddellik dink aan twee forum gebruikers (nou nie op hulle name nie) wat onderskeidelik 'n 18 kilo baber op bass like gear gevang het en 'n ander man s'n wat ander forum gebruikers tesun 22 kilo' s en 25 kilo's geskat het.
Ek wonder of ons dalk insette kan kry van die Artlure manne of hulle ook van nou af 'n opwaartse kurwe beleef.
Ek wonder of ons dalk insette kan kry van die Artlure manne of hulle ook van nou af 'n opwaartse kurwe beleef.