PRAKTIESE KLEIN VISVANGBOOT

buchi

Member
Goeiedag ek is opsoek na 'n praktiese tweedehandse visvangbootjie soos in die volgende voorbeelde.  Dit kan maar 'n kleinerige bootjie wees wat so drie mense kan vat en iets wat my van punt a na punt b kan kry sodat ek kan anker ingooi en die heeldag sit in visvang.  Die enjin moet ook nie groter wees as 15 hp nie.  Ek kyk maar gereeld op die internet na voorbeelde.  As iemand dalk weet van so 'n tipe boot soos in die voorbeelde of van iemand weet wat van so bootjie ontslae wil raak laat weet my asb.  Ek kan op die stadium so 12000 betaal. Die boot kan maar gebruik gewees het solank die enjin net werk en die bootjie nie lek nie sal ek gelukkig wees. 

Baie dankie

:):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):)
 

Attachments

  • 5.JPG
    5.JPG
    44 KB · Views: 249

buchi

Member
Nee dit is nie myne nie dit is waarna ek moontlik kyk om vir my later dalk so tipe bootjie te koop.

:dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban:
 
Top