Potch Dam

karphunter

New member
More mense.Wil net graag weet hoe is die bass by potch dam nou
En waarop kom hul uit.Hoe is dit nou rondom die dam ook
Wil volgende week vir n dag daar gan vang.
Maar vang van die kant af.Het nie n boot nie.
So watse rigs n baits werk daar.
Dankie Ivan:ifishin
 
Top