Ek het weer gehoor die dam is nou redelik skoon.
Het die dam soos die palm van my hand geken as kind in Potch... baie mooi dam, as jy n lekker spot kry behoort jy lekker te vang, onthou die laaste 10 jaar + is die dam nie baie gehengel nie, beplan wel om weer n draai te maak, lang naweek of so... (bly nou in Bloemfontein)