Posting pics

Thunder

Senior Member
Dankie Rolf, Ek het gaan kyk en hulle se jy moet die "browser"kliek maar daar is geen browser nie.

Ek wou n foto van my geweer post vir die kolf maar kry dit nie reg. Ek los dit maar vir nou.

Dankie in elk geval.
 

The Boatman

Senior Member
Thunder wrote:
Dankie Rolf, Ek het gaan kyk en hulle se jy moet die "browser"kliek maar daar is geen browser nie.

Ek wou n foto van my geweer post vir die kolf maar kry dit nie reg. Ek los dit maar vir nou.

Dankie in elk geval.

@Thunder

As jy "reply" click dan maak daar n nuwe window oop wat voorsiening maak vir n blok om jou boodskap in te tik. Net onder dit is daar n wit blokkie en langsaan is n grys blokkie wat se "Browse" Plaas die cursor in die witblok en klik dan langsaan op die "Browse" blok. Nou sal die rekenaar automaties die files op jou rekenaar oopmaak sodat jy die foto kan soek wat jy wil plaas.

Klik op die foto en klik dan "open". die foto se beskrywing sal nou in die wit blokkie langs die "Browse" blokkie verskyn. Klik "post reply"

Hoop dit help
 

zulu-X-treme

Sealiner
The best way to do it is to use a site called Tiny Pic or Photobucket. Tiny Pic is great there's no need to register or anything unless you want to of course.

Just use the browse option, find your pic and using the resize option select 'message board'. By using a site like the 2 mentioned above there's no extra load on the Sealine server as the pictures are hosted elsewhere.
 
Top