Poseidon Gold Class 5 piece

Sungro

New member
I want to buy a Posiedon Gold Class piece rod. What length does the rod need to be and I want to pair it with a Torium 30. Any advice, tips please feel free to let me know. This is my fisrt post so sorry for my spelling:::S
 
Sungro

New member
Dankie vir die antwoord. Ek is nog op skool en is 1.84 lank so sal die 14ft te lank wees? Kan mens medium size haai wat nou en dan sal byt uithaal?
 
BigBen

Sealiner
Sungro wrote:
Dankie vir die antwoord. Ek is nog op skool en is 1.84 lank so sal die 14ft te lank wees? Kan mens medium size haai wat nou en dan sal byt uithaal?

En ek is 1.87mtr lank...14ft isi 'n probleem nie...

Top