Ok, ek moet 2 - 3 surf stokke aankoop om Des meer Moz toe te gaan. Ek vat nie die boot nie en wil darm in die oggende die son roep met 'n lyn in die water en ook in die estuary kan vang in die namiddag. Ek moet ook vir ma begin oplei in casting (alhoewel sy op koffie meule sal bly).
Ek kyk nie om in-eds te gaan nie, wil maar net goeie stok hê waarmee ek nie sal sukkel as ek in 'n goeie size vis vasloop nie, en soos ek aangedui het moet ek ten minste 2 - 3 koop, so budget is 'n hengse groot invloed.
Ek het nou gesit en google en op die Poseidon Classic af gekom wat verkoop teen so R650 per stok, is 'n 13ft medium aksie stok wat nie te sleg wil voorkom. (moet nie vra wat se blank nie, ek weet nie) Het iemand ondervinding met de stokke? Of is daar iets aan te beveel in dieselfde prysklas?