Kan iemand help asseblief? Ek versamel ou katrolle, en het hierdie ou Sportsman onlangs gekoop. Is daar iemand wat meer inligting oor die remskroef se afronding het, en oor die tol op die "bail arm spoel" op die katrol. Ek het probeer Google, maar geen sukses. Sien foto's vir detail. Whatsapp/skakel my by 0827131222 baie dankie!!!