Poepolle in die Wereld

Flippie

Sealiner
N mens kry dam groot poepolle in die wereld n week terug bel n ou my om my pencil duck te koop als is reg se ek maak die prys en ons spreek af dat ek hom Woensdag 16 Maart by Brackenfell sal kry ek ry al die pad van Swellendam af (256km) om die boot te bring kom by die plek hy is n uur laat en toe se hy vir my dat dit is nie die boot wat hy gesien het nie jammer.

Dit het gesmaak ek kon hom gryp en dood slaan maar ek bly toe ma net stil en klim en ry weg kos my R500 vir fokkol

Dis darm sad hoe mense is in die land.
 

Mangi

Sealiner
Ongelukkig weet jy nie meer wie jy kan vertrou nie!! Ek sou hom 'n pieliewapper gegee het as ek jy was!!
 
Top