***Galjoen***
Sealiner
Dankie Kaspaas vir die uitleg! Manne, baie belangrik, maak seker dat julle hengel lisensies het en hou by die reels. As ons julle vis weeg en vra vir 'n lisensie en jy het dalk nie een, sal dit lei tot onmiddelike diskwalifikasie! Ons gaan SSEC:WC "marshalls" daar hê wat julle lisensies gaan check.
Nog 'n belangrike punt...wees asb. op tyd by inweeg, die wat van my galjoen comps al bygewoon het sal weet...1 minuut na afsny tyd, dan is jy te laat.
Min dae....
Nog 'n belangrike punt...wees asb. op tyd by inweeg, die wat van my galjoen comps al bygewoon het sal weet...1 minuut na afsny tyd, dan is jy te laat.
Min dae....




