PLATTIES

snakes

Member
Naand manne,

Kan julle help asb.

Wat is die beste manier om platanna's en dag oud kuikens aand ie hoek te hak.

En die groote hoek??

Hulp word waardeer.

Snakes
 
Unlimited

Sealiner
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=49380&forum_id=42

ek hak platties met die selfde strop en hoek, agter deur die pens en bo by die rug uit, tussen sy 2 bene...
 
Skuimkop

Sealiner
Vir my is dit twee plattie van dieselfde groote rug teen rug. Nie een van die platties wil onderste bo swem nie en daar is dus die heeltyd 'n gestoei wat mooi vibrasies afgee om die snorre nader te roep soos elke een probeer om 'regom' te swem.
 
Cheetha FS

Sealiner
Twee platties is verseker die beste metode. Wat ek wel doen is om n 3way swivel te vat met 2 hook snoots en enkel hoek op elke lyn. Dan hak ek n plattie op elke hoek so tussen die twee agterbene sodat hy nie te veel bloei nie.
 
BUSH1

Member
My Beste sukses met baber ,

hoe groter die platanna hoe groter die baber hoek 6/0 to 8/0 , coated steel 100 lbs + wire so 1 meter lank krip skuif,. Lood 1/4 ounce so 10cm bo die hoek vas dit keer dat die platanna op die oppervlak kom rond hang gebuik nou 500ml koeldrank bottel vir prop gooi so klein bietjie geel verf in om hom beter te kan sien en sand of water om bietjie gewig te gee .

Belangrik , maak eers jou strop , hoek , steel wire , swivel , maak nou jou bottel aan die swivel vas op die swivel ogie naaste aan die hoek ek gebruik sommer stukkie koper draad

Haak nou die plattie deur die onder en bo lip.

vergeet die klein platties kry oordentlikke size die plattie moet die prop bottel aan die beweeg hou , As jou prop nie beweeg nie is die plattie te klein of versuip haal maar af en sit nuwe op

Stike as die prop onder die water ingaan nie voor die tyd nie ,

Soek die plekke waar die baber op die oppervlak kom lug skep , of wat
ook al hulle doen , jy kan nie verkeerd gaan nie miskien net uit platties
uit hardloop

As die vis na aan die wal kom laat jou buddy die bottel gryp en die vis tot op die kant sleep .
 
Pats

New member
BUSH1 wrote:

Hi Bush 1,

Gebruik jy die bottel vir n dobbertjie en gebruik jy n 3-way swivel een vir die strop en een vir die bottel of hoe?
 
Top