PLATTIES

novice fisher

New member
HI AMAL

EKT AL GEHOOR VAN OUENS WAT HULLE PLATTIES INSPUID MET LUG SODAT HULLE NIE KAN WEG KUIP ONDER MODDER NIE, EN N ANDER OU WAT SY PLATTIES DOOD SLAAN.

WAT DINK JULLE IS DIE BESTE METODE.
 

Naruto

Sealiner
Sover ek weet mag jy nie meer lewendige aas gebruik nie. SPCA sal jou kom uithaal. EK wens ons kan vir eens en altyd uitvind wat die wet is oor dit.
 

Wernerh

Senior Member
Sover ek weet mag jy net nie die platties in die Kaap provinsie gebruik nie. Die met die groen kolletjies.
Ek gebruik nog platties (sorry to all the tree-huggers).
My pa het die goed altyd met lug ingespuit sodat hulle float in die water.
Ek gooi myne net vol rooi duiwelsdrek en gooi in. Ek het nog altyd so gevang en kry elke keer my baber op die plattie.
 

Wernerh

Senior Member
This is a post that Ryan made a couple of weeks ago.

"The Cape Plattanna is the threatened one as now it is only restricted to the cape of good hope.
As for the use of other Plattannas - there is not threat and they are not protected - So unless you are fishing in the Cape of good hope -theoretically you should be okay"
 

Gertus

Senior Member
MM EK GEBUIK TWEE KLEIN PLATTIES... DEUR DIE BEEN DAT HULLE NIE VREK MAAR elke keer as hulle mekaar raak dan spartel hulle .. halfs your waiting time... and most times the plattie still lives cus its been in the water for 30 max.. so you do get one plattie one barber...
 
Top