platsak

yacoob

Senior Member
[align=left]Iemand klop en Frederick maak die deur oop. Voor hom staan n verkoopsman :[/align]
[align=left]'Meneer, gun my n oomblik om die nuwe rewolusionere stofsuier, die[/align]
[align=left]HUNGRY-VAC, aan u te demonstreer.'[/align]
[align=left]Frederick:' Jammer, ek kan ongelukkig niks koop nie - ek is in my moer in[/align]
[align=left]platsak'[/align]
[align=left]Verkoopsman : ' Meneer die HUNGRY-VAC is ongelooflik. Ek kan nie hier[/align]
[align=left]weggaan sonder om dit ten minste aan u te demonstreer nie!'[/align]
[align=left]Met die gooi die verkoopsman ook sommer dadelik n sak nat hondekak op[/align]
[align=left]Frederick se nuwe sitkamermat[/align]
[align=left]'Meneer, as die HUNGRY-VAC nie die mat skoonmaak nie sal ek persoonlik die[/align]
[align=left]stront van die mat af opeet'[/align]
[align=left]Frederick: ' Ek hoop jy het n MOERSE eetlus want my elektrisiteit is al[/align]
[align=left]verlede week afgesny! ........ Watter gedeelte van plat-fokken-sak verstaan jy[/align]
[align=left]nie![/align]
 
Top