Naruto
Sealiner
Het jul ouens die artikel in die nuwe Stywe Lyne gesien met betrekking tot die gebruik van Patties as aas (lewendig en dood)?
Volgens wat hul daar sê is die teen die wet om met hul te vang in sekere provinsies nie.
Hul praat ook van die beslaglegging van die platties by Solly's in vereeninging en dat die enigste rede hul dit gedoen het is omdat Solly's nie n permit gehad het om hul aan te hou nie. Nie omdat dit onwettig is om met hul te vang nie.