Chris Weskus
New member
Um cat got your tongue Iggy? LOL
Dit lyk vir my baie koud, geen wonder die Carp was so stil, maar die Barber sal altyd byt, Well Done Iggy, dankie vir jou tips en Pics, ek probeer spot waar julle gesit het , ek wil die komende Donderdag gaan try by Roodeplaat, was nog nooit daar nie, sal graag enige iets wil vang, ek het maar 'n blank jaar gehad sover.
Hy Skuim' en hoe is daai spot waar iggy gesit het? is dit beter as die publike kant?Gerrie7407 wrote:
Dit lyk vir my baie koud, geen wonder die Carp was so stil, maar die Barber sal altyd byt, Well Done Iggy, dankie vir jou tips en Pics, ek probeer spot waar julle gesit het , ek wil die komende Donderdag gaan try by Roodeplaat, was nog nooit daar nie, sal graag enige iets wil vang, ek het maar 'n blank jaar gehad sover.
Jy moet ongelukkig 'n member wees om by Kobus Fell se plek te gaan hengel waar Iggy gevang het. Die rooi sirkel is waar jy by Roodeplaat N/Tvl gronde ingaan. Die blou sirkel is waar jy by Fell se plek (Zeekoeigat) ingaan en as ek Iggy reg verstaan het, het hulle by die Geel sirkel gesit. Iggy kan dit dalk net vir jou bevestig.
Ps: Jy moet verwys word deur 'n bestaande member van Fell se plek om 'n member te kan word.
Hy Skuim' en hoe is daai spot waar iggy gesit het? is dit beter as die publike kant?